Basileia Berading - Christosentriese Berading

Province: Gauteng
Built With: WordPress.org
Michelle de Jager is in goeie verhouding met ‘n Dokter, Psigiater en Kinder Prokereur sou hulle dienste nodig wees vir diagnose, nodige medikasie en kinder sake.
“Na die verlies van nabye geliefdes aan die dood en ‘n verlede soos baie ander, het ek besluit om my ondervinding te gebruik om die wat na my deur tramatiese gebeure gaan, te onderteun en op te help. Dus het ek toe my B-Graad bekom by KBN Netwerk as ‘n Christosentriese Berader.”